current location : Lyricf.com
/
/
Sout [English translation]
Sout [English translation]
turnover time:2024-06-02 13:42:36
Sout [English translation]

Ek het geweet toe ek jou sien

My moeilikheid is hier

En daar is nie plek vir omdraai kans

'n Hart is net te duur

Ek het die waarskuwings gehoor

Maar liefde is mos doof

En voor ek my kom kry

Was dit verby

Jy's die sout in my wonde

My vergifnis, my sonde

Jy's die vuur, jy's die reën

Jy is als in een

Maar ek's mal oor jou

Jy's die doring in my vlees

Maar jy's net waar ek wil wees

Jy's die soet, jy's die stout

Jy is warm jy's koud

En van jou wil ek sewe sakke sout eet

'n Rollercoaster maak mens bang

Maar tog klim almal in

En daar waar ek moet stop

Is daar waar ek in gaan

En vier seisoene in een dag

As ek en jy saam is

Die stilte en die storm als in jou

Jy's die sout in my wonde

My vergifnis, my sonde

Jy's die vuur, jy's die reën

Jy is als in een

Maar ek's mal oor jou

Jy's die doring in my vlees

Maar jy's net waar ek wil wees

Jy's die soet, jy's die stout

Jy is warm jy's koud

En van jou wil ek sewe sakke sout eet

Al voel ek soms of die aarde bewe

Saam met jou is 'n avontuur, en ek voel lewe

Realiteit is dat my hart besluit, net ek en jy

Saam ons storie kan verstaan

Jy's die sout in my wonde

My vergifnis, my sonde

Jy's die vuur, jy's die reën

Jy is als in een

Maar ek's mal oor jou

Jy's die doring in my vlees

Maar jy's net waar ek wil wees

Jy's die soet, jy's die stout

Jy is warm jy's koud

En van jou wil ek sewe sakke sout eet

En van jou wil ek sewe sakke sout eet

Comments
Welcome to Lyricf comments! Please keep conversations courteous and on-topic. To fosterproductive and respectful conversations, you may see comments from our Community Managers.
Sign up to post
Sort by
Show More Comments
Nicholis Louw
  • country:South Africa
  • Languages:Afrikaans, English
  • Genre:Pop
  • Official site:http://www.nicholislouw.co.za/
  • Wiki:http://af.wikipedia.org/wiki/Nicholis_Louw
Nicholis Louw
Copyright 2023-2024 - www.lyricf.com All Rights Reserved