current location : Lyricf.com
/
Songs
/
Dreaming of You [Afrikaans translation]
Dreaming of You [Afrikaans translation]
turnover time:2024-04-29 08:09:23
Dreaming of You [Afrikaans translation]

Laat nag wanneer die hele wêreld slaap

Het ek opgebly en aan jou gedink

En ek het op 'n stêr gewens

Dat êrens jy ook aan my dink

Want ek droom van jou vanaand

Tot môre, sal ek jou styf vashou

En daar is nêrens anders in die wêreld waar ek eerder sou wou wees

As hier in my kamer,

Terwyl ek droom van my en jou

Wonder of jy my ooit sien

En ek wonder of jy weet ek is daar

As jy in my oë sou kyk

Sou jy sien wat binne is?

Sou jy selfs omgee?

Ek wil jou net naby my hou

Maar so ver, is drome al wat ek van jou het

So, ek wag vir die dag en die moed om te sê

Hoe baie ek jou lief het (Ja, ek doen)

Ek sal van jou droom vanaand

Tot môre, sal ek jou styf vashou

En daar is nêrens anders in die wêreld waar ek eerder sou wou wees

As hier in my kamer,

terwyl ek droom van my en jou

Ahhh... Ek kan nie ophou droom van jou nie

Ahhh... Ek kan nie ophou droom nie

Laat nag wanneer die hele wêreld slaap

Het ek opgebly en aan jou gedink

En ek steeds nie glo dat jy na my toe gekom het nie

En gesê het: "Ek is lief vir jou; ek is lief vir jou ook".

Nou droom ek saam met jou vanaand

Tot môre, en vir die res van my lewe

En daar is nêrens anders in die wêreld waar ek eerder sou wou wees

As hier in my kamer,

terwyl ek droom saam met jou, oneindiglik...

Comments
Welcome to Lyricf comments! Please keep conversations courteous and on-topic. To fosterproductive and respectful conversations, you may see comments from our Community Managers.
Sign up to post
Sort by
Show More Comments
Selena
  • country:United States
  • Languages:Spanish, English
  • Genre:Cumbia, Latino, Pop, R&B/Soul
  • Official site:http://www.q-productions.com
  • Wiki:https://en.wikipedia.org/wiki/Selena
Selena
Latest update
Copyright 2023-2024 - www.lyricf.com All Rights Reserved