Ek voel hoe ek bewe, maar nie van die koue nie
Ek voel iets hier binne, iets tasbaars, maar iets wat ek vertrou
dis asof ek jou ken, en dit voel amper soos tuis
ek kom aan, liewe vriend ek kom toe huis
Ek was nog altyd 'n vesting, koue geheime diep binne
Ek het myself oopgemaak
beantwoord nou my vrae
wys jouself
Ik kan nie meer wach nie
wys jouself
Moenie wegsteek nie
is dit jy wat ek my lewe lank gesoek het?
Wys jouself
Ek is gereed
nou is ek baie seker
Ek moet vir alles gaan
Ek is hier vir 'n rede
hier lê dan die bron van my bestaan
ek was nog altyd so anders
maar waarom was nie duidelik nie
is dit die dag wat ek glimlag en hoef nie meer te soek nie?
wys jouself
al my vrese het verdwyn
Ek is hier en hier is ek
jy is die antwoord waarna ek te lank gesoek het
Oh, wys jouself
laat my sien wie jy is
kom na my toe
maak die deur oop
ek wil jou sien
Ek wag vol hoop
waar die noordewind
ontmoet die see
daar is 'n rivier
vol geheue
kom my skat, kom veilig tuis
Ek is tuis
wys jouself
stap in jou magte
Bewys jouself
En word iemand nuut
dis jy waarna jy gesoek het
my lewe lank
Oh wys jouself