current location : Lyricf.com
/
Songs
/
Midas Touch [Afrikaans translation]
Midas Touch [Afrikaans translation]
turnover time:2024-05-12 22:46:09
Midas Touch [Afrikaans translation]

Jy sê jy gaan deur veranderings

Elke dag blyk dit jou lewe is op en af

En jy sê jy is opsoek na antwoorde

Orals waar jy soek blyk dit dat dit nie gevind kan word nie

Soos soek, probeer om 'n reënboog te vind

Niemand het dit ooit gevind, maar dit blyk te wees

Maar as jy opsoek is na minnaar

Als wat jy benodig, kan jy vind net hier by my

Ek het Midas se aanraking

Alles waaraan ek raak verander in goud, o suiker

Ek het Midas se aanraking

Liefie, laat my toe om aan jou liggaam en jou siel te raak

Ek het Midas se aanraking

Alles waaraan ek raak verander in goud, o suiker

Ek het Midas se aanraking

Liefie, laat my toe om aan jou liggaam en jou siel te raak

Nou is jy gevang deur liefde

Iemand neem jou hart en sê dan totsiens

So jy sê jy sal nooit weer 'n ander liefhê nie

Moeg om speletjies te speel en dis die rede waarom

Maar nou wanneer ons saam is

Daar's 'n sekere gevoel, dat beide van ons saamstem

En dis tyd dat jy oopmaak vir liefde

Want as jy nooit ooit probeer nie, dan liefie, mag jy nooit sien

Ek het Midas se aanraking

Alles waaraan ek raak verander in goud, ja, liefling

Ek het Midas se aanraking

Liefie, laat my toe om aan jou liggaam en jou siel te raak

Ek het Midas se aanraking

Alles waaraan ek raak verander in goud, ja, liefling

Ek het Midas se aanraking

Liefie, laat my toe om aan jou liggaam en jou siel te raak

Saam was ons veronderstel om te wees

Ek sal langs jou wees wanneer jy my nodig het

Die liefde wat ons het sal nooit verdwyn

Jy kan op my staat maak want ek is hier om te bly

Ek het Midas se aanraking

Alles waaraan ek raak verander in goud, ja, liefling

Ek het Midas se aanraking

Liefie, laat my toe om aan jou liggaam en jou siel te raak

(Sal jy dit nie vir my doen nie?)

Ek het Midas se aanraking

Alles waaraan ek raak verander in goud, ja, liefling

Ek het Midas se aanraking

Liefie, laat my toe om aan jou liggaam en jou siel te raak

aam was ons veronderstel om te wees

(Alles waaraan ek raak)

Comments
Welcome to Lyricf comments! Please keep conversations courteous and on-topic. To fosterproductive and respectful conversations, you may see comments from our Community Managers.
Sign up to post
Sort by
Show More Comments
Ellie Goulding
  • country:United Kingdom
  • Languages:English, Korean
  • Genre:Pop, Pop-Rock, R&B/Soul
  • Official site:http://elliegoulding.com/
  • Wiki:http://en.wikipedia.org/wiki/Ellie_Goulding
Ellie Goulding
Latest update
Copyright 2023-2024 - www.lyricf.com All Rights Reserved